Kameeldoring Braai and Firewood delivery service in Cape Town.
In Samewerking met Wood of Namib, bring HoutWolf uitsonderlike Namibiese Kameeldoring Braai en Vuurmaakhout na jou deur!
In Samewerking met Wood of Namib, bring HoutWolf uitsonderlike Namibiese Kameeldoring Braai en Vuurmaakhout na jou deur!
Buy Kameeldoring Wood during June to receive a Braai-Wolf Bundle Competition entry!
Produseer 'n sagte, effens soet aroma wat bees-, lams- en wildsvleis aanvul. Kameeldoring braai hout laat 'n bed van gloeiende kole agter wat 'n bestendige temperatuur handhaaf. Die Hardehout is baie droog en het baie lae voginhoud.
R45 per sak. Aflewering beskikbaar teen 'n bykomende fooi, bepaal deur ligging.
Bied 'n subtiele kruiegeur, perfek vir hoender en seekos. Maak konsekwente en intense hitte met 'n egalige kool - Ideaal om vleis te braai.
R45 per sak. Aflewering beskikbaar teen bykomende fooi. Uit voorraad
Skakel ons vir pryse op Grootmaat aankope
Die legendariese byl skrik nie vir Hout nie! Andre van Boston was die gelukkige wenner in ons April Byl kompetisie.
By HoutWolf bied ons 'n aflewerings- en verpakkingsdiens teen 'n bykomende fooi, bepaal deur jou ligging in Kaapstad. Vir Hout aankope, moet jy minimum 10x sakke koop om vir aflewering te kwalifiseer.
Namib Kameeldoring Braaihout in Namibië, het sy reputasie as die goue standaard vir braai-entoesiaste verwerf. Sy hoë hitte-uitset, lae voginhoud, ryk aroma en volhoubare verkryging maak die Braaihout die nommer 1 keuse. Wood of Namib verseker die namib kameeldoringhout se egtheid en kwaliteit en HoutWolf verskaf aflewering en pakdienste in Kaapstad.
HoutWolf verskaf slegs Namibiese kameeldoringhout wat aan verantwoordelike verkrygingspraktyke en sertifisering voldoen. Dit verseker dat jy etiese en omgewingsbewuste besighede ondersteun terwyl jy kameeldoring braai hout van hoë gehalte geniet.
Open today | 10:00 – 16:00 |
Vir alle afsprake en kolleksies by ons Houtwerf, kontak ons asb.
HoutWolf is gegrond as 'n familie besigheid wat die impak verstaan wat goeie Hout maak by n Braai. 'n Lekker Braai is meer as net 'n manier om kos te maak - dit is 'n kulturele ervaring, 'n sosiale byeenkoms en 'n tradisie wat diep gewortel is in Suid-Afrikaanse lewe. Daar is baie elemente wat bydra tot die perfekte braai, maar een van die kenmerkende faktore is die tipe vuurmaakhout wat gebruik word. Sedert 2022 voer Wood of Namib uitsonderlike droog Kameeldoring Hout na Suid Afrika in, want ons vleis vereis net die beste. Hoekom wil jy sukkel? Maak jou glas vol, steek die vuur aan die brand en Braai soos 'n kampioen. Dricus doen!
Ons lewer af in die Kaap en skiereiland teen bykomende fooie. Ons kan ook grootmaat verskaf landswyd en wêreldwyd, kontak ons om die logistiek te bespreek.
Ons glo dat ons produk en dienste van hoë gehalte moet wees, as teen 'n hoë koste moet kom. Vergelyk ons pryse en persoonlike diens gerus met ons mededingers.
Bewyse van betaling kan gestuur word oor Whatsapp:
Rekening Naam: Houtwolf Bank: FNB Rekening nommer: 63147052558 Tak kode: 255355
Please reach us at houtwolfie@gmail.com if you cannot find an answer to your question.
HoutWolf specializes in importing Namibian Kameeldoring Wood and delivering this Premium Firewood to homes and businesses.
We guarantee dry and well-seasoned authentic Namibian Kameeldoring wood, baked by the African son in a desert-region, sustainably sourced and treated across the border into SA. We do not sell any loose pieces of wood; all our wood is bagged.
Yes, we offer delivery and packing services on all orders of 10x bags or more, within the Cape Peninsula region. Fee is determined by distance from our yard in Kraaifontein. For example, Kraaifontein is R50, Brackenfell R50-R75, Durbanville is R75-R100, Bellville/Tygerberg/Welgemoed/Plattekloof R125, Burgundy and Milnerton R150-200, Table View and Southern suburbs R200-R250 etc.
If your order has not yet shipped, you can cancel your order by contacting our customer service team. Once your order has shipped, our standard return policy applies. If you have received your product and you are not satisfied after usage, we will gladly negotiate a buyback from you.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.